Korona klap Bok-helde
Daar is groot vrese oor die gesondheid van talle lede van die befaamde 1981-Springbokspan nadat hulle ’n gholfdag saam met hul spanmaat Danie Gerber bygewoon het, enkele dae voordat hy positief getoets is vir die hoogs aansteeklike en gevreesde virus