Rapport

Inperking: Kassiekos vir lekker kykgenot

Freud met Robert Finster en Ella  Rumpf. (Netflix)

Daar is vele opspraakwekkende gerugte oor Sigmund Freud, maar hierdie reeks neem dit verder in die persoon van die akteur Robert Finster. Hier probeer die sielkundige om ’n reeksmoordenaar vas te trek, dus berus dit op ’n veronderstelling en nie noodwendig die waarheid nie. Dis ingestel op vermaak en verskaf geen Freudiaanse sielkundige ontledings nie. Dis ’n donker surrealistiese sielkundesepie.

Jy moet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Ollie Die Singende Nar Se Lag En Traan
Pieter Vorster vier sy 25ste jaar as beroepsnar met ’n lag én ’n traan, want sy loopbaan was veral die afgelope jaar nie iets om oor te lag nie. Die Pretorianer kon as Ollie die singende nar duisende mense oor die jare vermaak, maar die lewe het hom
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo

Related