TV Plus Afrikaans

DítKykOnsNou

Naam: Genevieve Terblanche.

Pos: Senior skrywer. Nuwe jaar, dieselfde onvermybare self.

Ek kyk nou: Seisoen 1 van die Koreaanse sci-fi-reeks The Silent Sea op Netflix.

My mening oor die reeks: Die Aarde word in 2075 ’n woesteny wanneer waterbronne reg oor die wêreld begin krimp.’n Laaste ekspedisie word gestuur na Korea se Balhae-maanstasie wat gesluit is nadat ’n stralingslekkasie geen oorlewendes gelaat het nie. Maar almal op die sending en die grond weet meer as wat hulle sê. En hoewel die werk wat op Balhae gedoen word die Aarde kan red, is dit ook ’n yslike bedrag geld werd. Die reeks se skryfspan het regtig meer wetenskaplike raadgewers nodig gehad, maar hul goeie storie hang nie af van geheime en verrassings om jou aandag te hou nie. En bestudeer gerus die stel van die maanstasie.

In episode 7 word die assistent-ingenieur Kim Sun (Lee Sung-Wook) se wens om weer in ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan

Related