DítKykOnsNou
Naam: Genevieve Terblanche.
Pos: Senior skrywer en huishoudelike apie-jaer. Ja, regte lewende apies.
Ek kyk nou: Seisoen 1 (van 12) van Archer, ’n geanimeerde spioen-komediereeks vir volwassenes op Netflix.
My mening oor die reeks: Indien jy ooit James Bond-flieks gekyk en gedink het die dinge wat hy doen lyk net te dom, pronkerig en chaoties vir spioenasie, verskaf Archer – wat draai om die ongelooflik gelukkige, dwase, ydel, seksistiese en egosentriese superspioen Sterling Archer (stem van H. Jon Benjamin) – presies dit, net erger. Die agentskap by wie Archer werk – Isis – is vol wanaangepastes wat dalk eens op ’n tyd ’n werksessie oor etiek bygewoon het, maar sedertdien die aantekeninge verloor het. Wyle Jessica Walter (sien hieronder) is die stem van Archer se ma en gewetenlose baas van die agentskap, Malory Archer, en elke woord van haar is soos goud.
Seisoen 1 episode 7 – Archer moet ’n bom op ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days