TV Plus Afrikaans

DítKykOnsNou

Naam: Genevieve Terblanche

Pos: Senior skrywer op soek na assosieerbare inhoud.

Hou van: Sci-fi waarin ongewone verskynsels karakters regstreeks beïnvloed en hul besluite en gedrag bepaal.

Hou nie van: Kletsreekse waarin ’n paneel “vriende” hul menings debatteer deur mekaar dood te praat nie. (Snap, Ipeleng!)

Ek kyk nou: The Iliza Shlesinger Sketch Show (2020) seisoen 1 op Netflix.

My mening oor die reeks: Elke televisie-genre word in dié sketse so briljant geskep en verskerp, van die beligting en kleredrag tot musiekwenke en die styl van aanbieding, dat dit onmiddellik herkenbaar is. Nie almal is treffend nie, maar ek het dié wat nie my lagspiere geprikkel het nie, net oorgeslaan.

In episode 5 is vriende gaande oor “trefferreekse” op TV, maar erken kykers moet deur ’n paar swak episodes worstel, want nie alles is só goed nie. Hulle erken dan later een van die reekse was eintlik aaklig, behalwe die laaste episode. Elke episode is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related