TV Plus Afrikaans

DítKykOnsNou

Naam: Genevieve Terblanche

Pos: Senior skrywer, ná 2020 is ek ’n dier wat deur spertye doodgery is.

Ek kyk nou: Die realiteitstalentprogram The Masked Singer, seisoen 2 (2019-nou) op Show-max (slegs dié seisoen was beskikbaar).

My mening oor die reeks: Ek het versot geraak vanweë die absurditeit om na geheime sterre te kyk wat liedjies sing in lawwe kostuums. Daar is reëls, maar jy hoef dit eerlikwaar nie te verstaan om te geniet hoe ’n boom en ’n roomys met sang meeding terwyl die beoordelaars (oor verskeie episodes) probeer raai wie dit is nie. Indien jy kettingkyk, kan jy al die twakpraatjies in die episode oorslaan en net die binnekomste en optredes geniet. Maar hou die gemaskerde sangers dop, want die beste kunstenaars gee aan daardie uitrustings karakter: parmantig en vol komedie.

Elke beweging van die luiperd in sy Elisabethaanse hofkostuum en die jakkals met sy pluiskeil. Dit was ook lekker

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related