TV Plus Afrikaans

DítKykOnsNou

Naam: Genevieve Terblanche

Pos: Senior skrywer, ’n vrye, eties gefundeerde idioot.

Hou van: Beste vriende wat simpel goed saam doen.

Hou nie van: Natuur-“dokkies” wat slegs op die wêreld se dodelikste diere fokus nie. Wat ’n vreemde, heerssugtige manier om na die lewe te kyk.

Ek kyk nou: Run (2020), seisoen 1, op Showmax.

My mening oor die reeks: Die studentevriende Ruby en Billy (Merritt Wever en Domhnall Gleeson) het 17 jaar gelede ’n ooreenkoms aangegaan dat wanneer een die ander ’n teksboodskap met die woord run stuur, moet hulle alles los en saam wegloop. Maar hul treinrit, wat soos ’n romkom begin, ontwikkel donker temas weens afpersing, ’n toevallige dood en verpletterende verraad. Billy en Ruby is so warm, so ondeund en het soveel vonk, hulle trek jou in voor die uitklophou.

In episode 5 vind ons uit waarom Billy werklik vir Ruby die run-SMS gestuur het. Dit het my oë

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Doodloopstrate
Dis nag en alles het net vir Siya (Gantane Kusch) te veel geword – en nou is hy ’n voortvlugtige nadat hy Junaid (Hein Poole) in ’n woede-uitbarsting vroeër in November probeer verwurg het. “Junaid het ’n snedige opmerking gemaak oor Siya en hoe Siya

Related