Van Lucia
My gedagtes werk in prentjies. Enigiets wat ek hoor of lees, speel in my brein af soos ’n TV-program. Maar ek sukkel gereeld om name te plaas. Sê Marlo Minnaar, en ek gaan nie noodwendig weet van wie jy praat nie. Maar as jy byvoeg hy het Antjie Some