Van Lucia
Soos ek in die vorige uitgawe genoem het, was ek effens huiwerig om Dinge Van ’n Kind te kyk omdat ek so bang was dit beeld nie al die kleurvolle beskrywings in die boek deur Marita van der Vyver perfek uit nie. Maar ek was verkeerd! Enigiemand wat d