TV Plus Afrikaans

Dinge wat jou slyp

Dinge Van ’n Kind Seisoen 1 kykNET (*144) Dinsdae 20:00

Toe Cintaine Schutte (34) se skoen onlangs in die eerste 20 minute van haar teaterproduksie Mutton Hour by die Suidoosterfees in die Kaap breek, het sy dit eenvoudig uitgetrek, weggegooi en kaalvoet verder gespeel. Want vir haar sak die gordyn nooit – dis deurdruk, aanhou en boonop in-dieoomblik-leef-en-geniet in alles wat sy aanpak.

“Eintlik het Covid my onfiks gemaak,” sê sy nadat sy en van haar stam, soos sy na onder andere die akteur (aanbieder van die speletjiesprogram Kyk Wie Praat) verwys, weer op die verhoog was. Haar effense hees lag klou aan jou en dis onmoontlik om nie saam met haar te glimlag nie. Sy noem haarself eerder ’n storieverteller as ’n aktrise en teksskrywer – en dit is sy ook. Sy het al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 19:30
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE h Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 11:00 o Sondae kykNET & kie 15:30 Thabied en Zuleika het Ayesha uit die huis geskop en onterf omdat sy Janice se surrogaat wou wees, Hein was gespanne oor sy gryswaterstelsel,
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related