TV Plus Afrikaans

Selfdood-skok

Almal was geskok toe hulle hoor Simon (David Louw), die alomgewilde Stryder-afrigter, het sy eie lewe geneem. Enkele weke gelede moes Simon se geliefdes en die Stryders die slegte nuus verwerk dat Simon tydens ’n fratsongeluk ernstig beseer en verlam is. Dié ongeluk het gebeur nadat die Stryder Zappa (Runaldo Hendricks) hom tydens ’n oefening op Simon se bevel, getakel het. Maar niemand sou ooit kon voorsien Simon sou sy lewe neem en alles sou so tragies eindig nie.

“Simon sou vir die res van sy lewe aan ’n rolstoel gekluister wees en hy kon net nie daarmee vrede maak nie,” vertel Ansu Visser, wat die rol van Lulu, Simon se vrou, vertolk. Maar almal begin nou wonder: Was Simon alleen aandadig aan sy selfdood of het iemand hom gehelp om hierdie drastiese stap te doen. En indien wel, wie?

AGTERDOG

Ansu vertel speurserant (Jakkie Groenewald) het kort ná Simon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related