Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Maskers
Maskers
Maskers
Ebook150 pages2 hours

Maskers

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

PROEFLESERSVERSLAG-MASKERS-FREDERICK J SMITH-17 MEI 2012
Antoon en Mariska van Veen is op die oog af die perfekte paartjie. Hy,‘n geliefde dominee op ‘n klein plattelandse dorpie wat bemind is onder oud en jonk, en sy, ‘n suksesvolle kliniese sielkundige wat hoog aangeslaan word deur die gemeenskap....
MAAR
Deur versoekinge en aardse lustigheid, dra Antoon en Mariska elk ‘n masker...elkeen het sy eie diep donker geheime wat hulle telkemale laat struikel, ten spyte van hul hartstogtelike liefde vir mekaar. Die verhaal spiraal deur goed en sleg, vleeslik en emosioneel, tot aan die einde, waar ‘n skokkende gebeurtenis die klimaks van die verhaal tot ‘n verrassende slot lei.

“Maskers” is ‘n erg menslike verhaal, alhoewel dit suiwer fiktief is. Dit is gepak met intrige en beproewinge waar opregte liefde tog aan die einde alles oorwin.
Ons het die nuwe werk van Frederick J Smith baie geniet. Weereens is dit ‘n lesersvriendelike boek met ‘n boeiende storielyn wat gepak is met hoogtepunte en verrassings van begin tot einde.....Voorspoed Frederick J Smith!....Hoof Proefleser/Editeur (Yolandi van Deventer (M Soc Sc).

LanguageAfrikaans
Release dateJun 2, 2012
ISBN9780620535311
Maskers
Author

Frederick J Smith

I am an Afrikaans writer living in Centurion Gauteng.I am a pensioner retired since 1991 after serving in the SANDF (AIR FORCE) for 26 years.I am married to a marvelous wife and have three beautiful daughters, two grand daughters and three grand sons, whom I love dearly. I am addicted to reading and writing, especially in the Afrikaans language, my mother tongue. I come from a large family of ten children and was raised in the Orange Free State, one of the provinces in the Republic of South Africa. The small town of Hennenman was my inspiration to become a writer one day....although many, many years later, my dream came true. I hope that the Afrikaans readers of my books will enjoy them as much as i enjoyed writing them......i'm convinced they will love them...! xxx

Read more from Frederick J Smith

Related to Maskers

Related ebooks

Related articles

Reviews for Maskers

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Maskers - Frederick J Smith

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1