TV Plus Afrikaans

Spyt kom te laat

Kristien (Marlee van der Merwe), die skakelbeampte van die Stryders, was nog altyd berekenend en sy weet presies wat sy uit die lewe wil hê. Maar nou lyk dit tog of sy haar goeie oordeel verloor het, want wanneer sy sien hoe haar vorige kêrel, die redakteur van SinBin Pine (Gerald Steyn), ’n ander vrou, Samantha (Sanli Jooste) in sy kantoor soen, duik daar dadelik ’n gevoel van jaloesie in haar binneste op. Het sy dalk ’n groot fout gemaak om

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related