TV Plus Afrikaans

Sê jou sê

Die person wat Sê Jou Sê beantwoord, is baie slim met die antwoorde, maar geen oplossing nie. Vervelig. –ANONIEM, PER SMS

Beste Anoniem. Dis ek, Lucia Poolman, die redakteur van die tydskrif, wat die vrae beantwoord. My foto is voor by my redakteursbrief en ek erken ruiterlik ek lyk beter op die foto met professionele grimering as hier waar ek voor my rekenaar sit. As slim sal ek myself nie maklik beskryf nie, daarvoor is ek te veel van die stereotipiese blondine. En ja, dis waar:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related