TV Plus Afrikaans

Sê jou Sê

Kan ons asb. die flieks Kwikstertjie, Dada En Die Flower, asook Môre, Môre ’n slag op fliekNET sien? Baie dankie. – ELIZE IN DIE NOORD-KAAP, PER SMS.

Ai Elize, ek wens! Maar jy het seker gesien die fliekNET-kanaal (*149) sluit om middernag 15 Julie. Dit gaan nou weer ’n opwipkanaal word wat net sekere tye beskikbaar gaan wees. kykNET se persverklaring sê “nuwe Afrikaanse speelfilms sal voortaan op Saterdag om 20:00 op kykNET (*144) première en beskikbaar wees op DStv Catch Up”.

Klink wel asof hulle besig is om nuwe flieks te ontwikkel wat volgende jaar uitgesaai gaan word, maar ek is bevrees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
‘Vreemde’ Vriende
Karavaan Seisoen 1 Dinsdae SABC2 (*192) 19:30 Wie sal jy aan jou sy wil hê tydens jou laaste tyd op aarde? Die vrygeestige Renske (Elsabé Daneel) prop haar beste vriend Hennie (Kurt Egelhof), en nuwe vriende Gert (Albert Maritz), ’n oorlogsveteraan
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s

Related Books & Audiobooks