TV Plus Afrikaans

Sê jou sê

Liewe tvplus, kan ons asb. as dit moontlik is onderskifte met Die Boodskappe soggens kry? Almal van ons kan nie meer so goed hoor nie. Groete. – ANNA, PER SMS

Liewe Anna, ek dra jou versoek oor. Ek erken ek lees absoluut alles wat onderskrifte het, se onderskrifte. Dis net soveel makliker. Selfs met die kinderstories op die stroomdienste is dit so gestel dat ek onderskrifte kan lees. Dit help geweldig!

Wat ’n ongelooflike speelfilm was Nagval Op Donkerdraai nie! Beslis die beste kyk-NET Saterdagaandfilm ooit. Zack Mtombeni, Deon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas

Related