TV Plus Afrikaans

Sê jou sê

Niks teen die program Noot Vir Noot nie. Dis slegs die aanbieder wat soos ’n nar tekere gaan met gesegdes wat oor en oor herhaal word. Saam met die musiekdame klink dit soos n disko-jol. Adams is ’n baie goeie akteur, maar nie vir sulke programme nie, eerder kinderkomedies. Die tannie van HG Blokraai sal goed wees as aanbieder, myns insiens. – MNR. VERMEULEN, PER SMS

Emo Adams is nogal ’n bol energie, maar dis wat hom vir my ’n goeie aanbieder maak. En ek hou van die idee van ’n disko-jol! Ek wonder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van die sepie waarin Lizz Meiring speel, Diepe . . . Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 3 Van Loveren-wyn-geskenkpakke met borrele
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related