TV Plus Afrikaans

Sê jou sê

Ek is Sielie Bruyn van Pretoria-Noord. Ek en my ma koop die boek al donkiejare en kan nie wag om te sien wat in die volgende episodes gaan gebeur nie. Ek hou baie van die kodeblokraai. Dis duur, maar die moeite werd, ons bêre dit en as ons ’n naam soek vir die blokraaisels dan soek ons gou op. Baie dankie! – PER SMS

Hallo Sielie! Boodskappe soos dié laat my hart blom. Baie dankie vir jul getroue ondersteuning. Ek besef die tydskrif is duur,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 18:30
@SKEEMSAAM @SKEEMSAAM3 @SKEEMSAAM H Weekdae SABC1 (*191) 09:30; SABC2 (*192) 13:00 O Sondae SABC1 09:30 Mosebjadi het die pynlike waarheid aanvaar dat hulle arm is, Jacobeth was tussen twee vure oor uitdienstreding, en Pretty was oorstelp t
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die

Related