TV Plus Afrikaans

Sê jou sê

Goeiedag. Ek lewer nie sommer kommentaar oor TV-programme nie, maar nadat ek die kommentaar oor die karakter Wendy/Ingrid van Arendsvlei in die nuutste tvplus gelees het, het ek besluit ek wil ook graag ’n eiertjie of twee lê. Hierdie karakter irriteer die blou wit was uit my uit, maar ek kyk elke episode, so bang ek mis iets.

Wat my deesdae dwars in die krop steek, is dat sy so daarop roem sy is ’n kerkmens, maar dan belieg en bedrieg sy almal. Dit stuur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die
TV Plus Afrikaans2 min read
Doodloopstrate
Dis nag en alles het net vir Siya (Gantane Kusch) te veel geword – en nou is hy ’n voortvlugtige nadat hy Junaid (Hein Poole) in ’n woede-uitbarsting vroeër in November probeer verwurg het. “Junaid het ’n snedige opmerking gemaak oor Siya en hoe Siya

Related