TV Plus Afrikaans

sê jou sê

Goeiedag, ons sal baie graag weer na Suidooster wil kyk, maar stem nie saam met die storielyn wat ingeskryf is vir die twee karakters Elana en Susan nie. Is dit moontlik dat hulle asseblief spoedig uit die storie uitgeskryf kan word? Dit is ’n onderwerp waarmee baie van ons nie saamstem nie, en sal derhalwe verlig wees as ons hoor hulle is nie meer deel van Suidooster nie. Baie dankie. CHRISTINE BOTHA PER E-POS

Liewe Christine, baie dankie vir jou e-pos. Ek neem aan indien jy nie daarvan hou dat Elana en Susan ’n paartjie is nie, gaan jy nóg minder hou van die liefdesdriehoek wat nou ontwikkel (lees meer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 19:30
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE h Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 11:00 o Sondae kykNET & kie 15:30 Thabied en Zuleika het Ayesha uit die huis geskop en onterf omdat sy Janice se surrogaat wou wees, Hein was gespanne oor sy gryswaterstelsel,
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related