Van Lucia
Wanneer ek party oggende terugry van die plek waar ek oefen, ry ek verby verskeie mense in ons buurt wat stap. Een vrou val my altyd op: Haar grys hare is gewoonlik in twee ponies vasgemaak en sy stap regop, trots en met mening om haar oefening in te