TV Plus Afrikaans

Mamma mia!

Soos die ander Price-vroue het die middeldogter, Liz (Reandi Grey), nog nie liefdesgeluk gevind nie. Dit maak nie saak hoe hard sy probeer nie, sy kry nooit “die een” nie – dus het sy onlangs besluit om op haar eie ’n enkelouer te word. Maar op pad na die dokter vir haar vrugbaarheidsondersoek het Liz se motor gebreek en haar ridder op die wit perd het opgedaag. “Max Kramer (Steven John Ward) het sy geld gemaak met billike handelspraktyke in Afrika,” sê Steven van sy Legacy-karakter. “Hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related