TV Plus Afrikaans

Ge-kansel-leer

Vir aanhangers van Legacy is dit geen geheim dat Felicity Price (Mary-anne Barlow) ’n moordenaar is nie. Sy het haar pa, (Deon Lotz), in episode 1 vermoor. Sy het haar wrede, manipulerende monsterman, (Robert Hobbs), middel 2021 met ’n motorbom opgeblaas. En sy het die afperser (Gustav Gerdener) laat in 2021 vermoor. Maar sy het ook enige kans op geluk, doodgemaak. Haar aan-af-romanse met haar destydse chauffeur en lyfwag (Sean-Marco Voster) was ’n wipwarit wat insluit dat hy gehelp het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g
TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters

Related