‘Jy ook, Felicity?’
Oct 29, 2021
3 minutes
DEUR CRAIG FALCK.
![tvplusafri211104_article_029_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8p7kyc3jpc95kxe2/images/fileY6Q8JJGZ.jpg)
![tvplusafri211104_article_029_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/8p7kyc3jpc95kxe2/images/file8WY856BF.jpg)
Jy moet erken die moorddadige, booswig-sakevrou Felicity Price (Mary-anne Barlow) se liefdeslewe is tragies. “Felicity glo in die liefde, maar dit ontwyk haar,” sê Mary-anne. “Haar lewenslange begeerte om deur haar pa, (Deon Lotz), wat sy in episode 1 vermoor het, raakgesien te word, het haar persoonlike verhoudings gekompliseer.” En dit word nie makliker nie: Felicity het ’n blinde wellus vir speurder Marco Andino (Nico Panagio), maar sy word gevra om haar nuwe liefde te verraai en aan die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days