TV Plus Afrikaans

Liefde en leuens

Dis maklik om te sien waarom Felicity (Mary-Anne Barlow) verlief geraak het op speurder Marco Andino (Nico Panagio, aanbieder van Survivor South Africa). Hy is aantreklik, sjarmant, en effens onafgerond, maar hy weet ook hoe om ’n dame te behandel. “Die ontmoeting met Felicity was onverwags, wat ’n ernstige hindernis vir sy sending is,” verduidelik Nico. “Felicity is gewoond aan mense wat sy nie kan vertrou nie, haar eerste reaksie is dus om sy motiewe te (Gustav Gerderner) vermoor het, wat gesien het hoe Dineo Felicity van die gebou afstoot? “Hy gaan dit tot elke prys voortsit,” waarsku Nico.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
KykNET & Kie Ma.-Do. 20:00
@KYKNETKIE @KYKNETKIE @KYKNETKIE H Di.-Vry. kykNET & kie (*145) 15:30-16:30 O Saterdae kykNET & kie 14:00-18:00 Defne was woedend en wou Elif skiet, maar doen toe iets meer subtiels en vertel vir Kahraman tydens hulle egskeidingsprosedure s
TV Plus Afrikaans4 min read
Mooi Spioen Ruik Lont
Die groot en magtige At Koster (Hans Strydom) se dae as ’n vry man is dalk getel . . . At, met sy string trawante se hulp, het oor die jare heen bitter vuil gespeel om te kry wat hy wou hê en basta met wie hy in die proses vertrap of selfs in ’n graf
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca

Related