Ebook173 pages5 hours
Stoffel op safari
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
Vertelkuns soos dié van Christiaan Bakkes is skaars in Afrikaans. Sy nuutste bundel – reeds die sesde in die Stoffel-reeks – omvat weer eens ’n veelheid fasette van sy lewe in die wildernis van die Kaokoveld en Damaraland. Daar is boeiende diereverhale en hartverskeurende hondeverhale. Daar is die stories van gewone mense sowel as skatryk safarikliënte. Daar is soldateverhale en ’n eenmanrebellie. Daar is boeke, musiek en stukkies geskiedenis uit Afrika, Amerika en Europa. Daar is die navorsingswerk van sy vrou Nina en die avonture van sekerlik die dapperste Jack Russell ooit, Tier met die tien lewens.Sedert die vorige Stoffel-bundel het veral een onderwerp in bewaringskringe op die voorgrond getree: renosterstropery. Bakkes spreek dit aan in drie verhale – insigryk, oorwoë én met humor. ’n Verhaal soos “Grense” toon by uitstek hoe hierdie skrywer nie bloot reis- of avontuurvertellings weergee nie, maar dat sy werk transendeer na iets meer, na die diepere betekenis van die ragfyn netwerk van verbintenisse waaruit ons lewe op hierdie planeet bestaan.
Author
Christiaan Bakkes
Christiaan Mathys Bakkes is in 1965 op Vredenburg gebore. Hy was staptoerveldwagter in die Krugerwildtuin toe hy in 1994 sy linkerarm verloor het na twee krokodille hom aangeval het. Na sy herstel reis hy deur Afrika, werk vir drie jaar vir die WWF in Namibië, en daarna by ’n safari-maatskappy. Hy woon in Damaraland in die noordweste van Namibië.
Read more from Christiaan Bakkes
Krokodil aan my skouer Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStoffel: die beste stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsStoffel in Afrika Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Stoffel op safari
Related ebooks
So lig soos klip Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBloed Spoor in die Donker Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWat het geword van Dinsdag? Rating: 0 out of 5 stars0 ratings150 Stories Rating: 1 out of 5 stars1/5Slagoffers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnderkant die scrap Rating: 4 out of 5 stars4/5Fluistering in die Wind Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSkarlaken Rating: 4 out of 5 stars4/5Die vrou in die blou mantel Rating: 4 out of 5 stars4/5Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Rating: 4 out of 5 stars4/5Bloed Demoon: Wraak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie lang pad van Stoffel Mathysen Rating: 5 out of 5 stars5/5Anderkant die eerste Ster Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFlenters Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMaar Tintin in Tibet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSondag Rating: 5 out of 5 stars5/5Die skrywer Rating: 3 out of 5 stars3/5Klimtol Rating: 4 out of 5 stars4/5Stories van Ouds Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHuberta se swerftog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKlassiek reeks: Kroniek van Perdepoort Rating: 2 out of 5 stars2/5Leo Rating: 4 out of 5 stars4/5Meer as moord Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlou is nie 'n kleur nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMy Kubaan Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOp pad na Moormansgat: Die verhaal van Billy Foster en Koos de la Rey Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKyk my in die oë Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGids in die Andes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie laaste groet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKaroonag Rating: 4 out of 5 stars4/5
Reviews for Stoffel op safari
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Stoffel op safari - Christiaan Bakkes
20Na book_preview_excerpt.html }Z8r}bh ٵ
x1fjZ!n(Wy\6\%o7ɓ*Rދ(X?NU)7ql9ߌOO~8&'gLhx9x{3wqٚ{l'"s5]p&th愯멯t\
Ǻ~v~o~th:nB⸳Mee~e&c.d}dt^|ݘ66MOXv,DhLkvsJZ+Im5?u~Hn1욳 Ss=trSo=Ӎ?yC')Vp!yiN.0.}:}O4s
1O6]s+|p6ݬ
'jtϤ䝽=eI6ۇ69LoCߤh]hz 0~Fԕb&aJƻm2TRnɅ.ͮ'kp㿚,F3Ů_=~AZ{6*c|a/LcGiiljsO[ ?{{ؗJsڹj&,)R^@[x3cZIX`ͳ hp`&nBhP
eX P+潏3C (G%.Gi*'犊#.A,mjbqtmm!Ky ;O$#H2?=sfyv# UH'X5Cɜb-EH ~+'<85 Q4y@xgĝr4%!9pzClw^!7_{
+b.n owZE'E;
QU߸S%]g7A;HMC!.w
xrtgQMPs{˝ZEj=%AH >5#`^n#̚}º'B|{|ox&7|\I3tG|_ o3dY,q4>sē J3\G wM>Y{h3Ȧ?"7Ş۰UˇhEJ1(gjx%xiĬn[?+cS
Sd~E|e(@@N(\-Wa,W;SUV"+ t#u}2>x85!xE ?H01]{8ܰ?puǿ>gqLѿ{ͯO0ݕi?Bǥe#P] ^Fޢ(B"fh& ~=Pי 깨WDŖ? o UW[Kmް[2`EDc>6fW^u1}ث:s1C+o^ZIH}7ǧBU~YBc1T%T[F<
ga)DjyKB9LmO'GrC+Pz**Pl[Ap3h,I>kF$,<&Xٯtwv9'M@/D/aJB-X(@Y:`pt5AF:O3&9*G['Q+i
*1dӈ
/|I|;=E6|2F}DŽe'1Ĺzp"8
aDpC5/+z#iB<ۮx?!ͣu ;/?T/?ym IOpu{3dމ|