Huisgenoot

VERMAAK | OP JOU BEDKASSIE Nuut op die rakke

Hoe gemaak as lesers steeds navraag doen oor twee van jou boeke, maar dis lankal reeds uitverkoop?

Die skrywer SD Fourie, van Franskraal aan die Strandveldse kus, sê sy kan net gevlei voel dat Protea Boekhuis pas haar gewilde Die lanternswaaier en Die dooies leef weer uitgegee het. “Ek het self net een eksemplaar van albei, en selfs dít wou iemand by my koop.”

Dié twee romans het onderskeidelik in 2011 en 2014 die eerste keer verskyn, al twee is op RSG voorgelees en is ook in Nederlands vertaal., is in 2019 uitgegee.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related