SARIE

RESENSIES

Nala’s World , Dean Nicholson (Hodder & Stoughton, R355)

Dean Nicholson het ek toevallig op sosiale media raakgeloop. As eienaar van vier katte het ek dadelik aanklank gevind by die groot Skot wie se pad op sy wêreldreis dié van ’n weggooikat gekruis het. Dean wou die wêreld op sy fiets gaan verken om meer te leer van die geknelde planeet waarop ons woon. In die derde maand van sy reis, op

’n afgeleë bergpad in Bosnië, het ’n klaaglike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE6 min read
e-pos UIT Hanoi, Viëtnam
Hoekom Viëtnam? Ek en my man, Donovan, het altyd gedroom van ’n avontuur in Asië, maar nooit gedink ons sal boonop ’n tuiste hier vind nie. Ons besluit om Viëtnam te kies was deels geïnspireer deur die entoesiasme van ’n vriendin wat reeds hier was.
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related