Rooi Rose

IS JY DIE kaalvoetluitenant?

Toe ek op O.R. Tambo na Kaapstad oorklim, tref dit my: Oor net meer as ’n uur sou ek in die oë kyk van ’n man wat ek 27 jaar laas gesien het; wie se stem ek 27 jaar laas gehoor het.

Ons verhaal begin meer as dertig jaar gelede. Toe twee jaar diensplig nog vir alle jong-mans verpligtend was. Dit was die tyd van groot hare, Sarah Moon en Top Gun. Ek was in matriek en aan die vooraand van my rekordeksamen toe Rudolf, ’n hoërskoolvriend wat reeds in die lugmag was, my ompraat om saam met hom en nflg ’n vriend te gaan fliek. Dié vriend sou ook ’n vriendin saambring.

Ek ontmoet Jakkie (vir sy ma), of Jakes vir sy vriende, op die eerste aand wat Maverick vir Charlie op die grootskerm in Sunnypark oorrompel. Hy is ’n tweedejaar-B. Compt.-student en besig met sy klerkskap by Theron van der Poel in die middestad. Hy slaan my voete onder my uit. Maande daarna speel Berlin se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Winterblomme
1 ROK MET BLOMMOTIEF (R3 799; XS-L) SCOTCH & SODA. 2 LEERBAADJIE (R6 580; XS-XL) TED BAKER. 3 STUDIO W-HEMP (R399; 4-20) WOOLWORTHS. 4 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5 -9) STEVE MADDEN. Indien jy in ’n geblomde kledingstuk wil belê, begin by ’n geblomde
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related