Huisgenoot

KINDERS VAN DIE WIND

PHILLIP “PHIL” HATTINGH (60), VLIEËRMEESTER VAN KOMMETJIE

‘ EK IS mal oor kleur – veral in die lug. Vlieërs laat jou opkyk en daarom lig dit ook jou gemoed.

Dis eintlik ’n paradoks: Ons praat van so vry soos ’n vlieër, maar dit moet steeds vasgemaak word aan die aarde. Dit moet geanker wees. Jou familie, geestelikheid, jou geloof … Daar is ’n dissipline in daardie vryheid.

Ek maak al 31 jaar lank vlieërs. Ek was nog klein toe Daddy vir my ’n driehoekige boksvlieër van katoenlap uit Engeland gebring het. Ek was mal oor daardie vlieër, maar toe ek so nege was, het ek vergeet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vuurvliegies
VERBEEL jou dis laat op ’n warm someraand en skielik kry die naglug om jou lewe. Oral dartel vrolike klein liggies rond wat die landskap in ’n sagte gloed omhul. Dis die vuurvliegies wat uitgekom het en nou met mekaar maats maak deur hul liggies te f
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot2 min read
Vermaak Vir Almal
Ons land se jongste TikTok-sensasies spog nou ook met hul eie kosreeks, Tietie en Nanna kook, op VIA. Dié twee Kaapse susters kook dat die stoom staan in hul woonstel in die Strand, en hul tradisionele geregte laat oud en jonk se mond water. Dink aan

Related