Weg!

BOEKE EN MUSIEK

ONTMOET DIE SKRYWER

Faansie Peacock (ja, dit is sy regte naam!) is ’n passievolle voëlkyker, illustreerder, skrywer en gereelde bydraer in hierdie tydskrif. Faansie se Voëlboek is ’n publikasie enig in sy soort en ’n wonderlike hulpbron vol pret en speletjies (en 722 spesies!) om ’n liefde vir voëls en voëlskyk by kinders aan te wakker. Hy vertel meer.

Jy het al begin voëls kyk vandat jy vyf jaar oud is. Waar het jou belangstelling begin? Dis die vraag wat die meeste mense vra en het die swakste antwoord. Aangesien ek so jonk was, kan ek nie soos baie ander mense ’n spesifieke oomblik uitwys nie.

My ouers is bosmense en ons het baie tyd in die buitelug deurgebring. My vroegste herinneringe is van spesifieke voëls – soos ’n nagreier in ’n stroompie in ’n kollig. Waar en wanneer dit was kan ek nie sê nie, maar daai beeld is ná 32 jaar steeds in my geheue.

Wat is een van jou beste herinneringe van voëlskyk uit jou kinderjare? Ek het toevallig hierdie week ’n klomp ou notaboekies in ’n kas ontdek. Dis meestal net lyste voëlname in gr. 2-handskrif, maar as ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg7 min read
Boeke En Musiek
Deur Karen Paolillo, Penguin Books R300 in boekwinkels Dit Brit Karen Paolillo beskerm reeds die afgelope drie dekades die seekoeie in die Turgwerivier in die suidooste van Zimbabwe. Hierdie boek volg op A Hippo Love Story, wat in 2014 verskyn het, e
Weg2 min read
Kortliks
Jou Suid-Afrikaanse paspoort – met die gepaste bynaam “Groen Mamba”– mag jou dalk nie ver bring in plekke soos Europa en Noord-Amerika nie, maar daar is steeds lande waarheen Suid-Afrikaners sonder ’n visum én met ’n taamlike gunstige wisselkoers kan
Weg2 min read
Taai Gebore… En So Gelaat Staan
Die eerste Cruiser 70 het sy verskyning in 1984 gemaak, min of meer dieselfde tyd as die fliek Back to the Future. Klim jy agter die stuur van enige 70-Reeks, voel dit inderdaad asof jy na die 1980’s teruggevoer word. Die handvatsels, sitplekke en de

Related