Landbouweekblad

Nuwe fotogids ’n venster op die wêreld van voëls

Daar is al heelparty voëlgidse op die rak. Wat maak hierdie boek uniek?

Die boek bevat werklik die mees onlangse data oor voëls se swerfpatrone. Ons het ook baie moeite gedoen en ver gereis om die heel beste foto’s wat beskikbaar is, in te sluit. Die foto’s is goeie hulpmiddels vir identifikasie, want die voëls kyk almal regs en ons sorg dat alle belangrike kenmerke beklemtoon word. Ons het die boek só probeer uitlê dat spesies wat baie dieselfde lyk, op een bladsy voorkom sodat dit verwarring kan uitskakel.

Die boek bevat ook nuwe inligting waarvan mense voorheen nie bewus was nie. My pa en broer het byvoorbeeld nuwe gedragspatrone opgemerk en dit met ander voëlkykers en ornitoloë bespreek.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
EIKENHOF (323) 24 h, aan Destiny Spring Investments 3 (Edms.) Bpk., van S.P. Barnard, R9250000. FRISCHGEWAAGD (562) 503 h, aan Zumbani Prop (Edms.) Bpk., van Hendrik van Wyk Trust, R9 000 000. KOOLFONTEIN (431) 69 h; STERKFONTEIN (424) 87 h en WELVER
Landbouweekblad2 min read
Aanpasbare Diere Waarborg Sukses
Met die klem op prestasietoetsing en aanpasbaarheid behaal die Advocate-stoetery van regter Callie Cillié en sy dogter, Erina Cillié-Du Preez, deurlopend sukses in die Sussex-bedryf. Cillié, wat intussen sy regstoga opgehang het, en sy steunpilaardog
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop

Related