SARIE

Die Klippie wat toe ’n rots word

Sy naam is Petrus. Rots, in die Bybelse taal. Maar so ’n klein seuntjie met so ’n sware naam! Toe noem sy oupa hom Klippie.

Dis as Klippie wat hy en sy bloedjong ma, Louwna du Toit, sowat dertig jaar gelede aan ons hartsnare gepluk het. Terwyl sy pa, Wynand, twee en ’n half jaar as krygsgevangene in ’n Angolese tronk krepeer het. Die bekkige seuntjie wat op drie aan ’n joernalis oor die foon gesê het hy gaan The A-Team, destyds op TV, kry om sy pa uit die tronk te red.

En hy heet steeds Klippie; “my Klip-man” vir sy ma. Al sou die assosiasie met ’n rots nou gemaklik op sy skouers lê, want spiere het hy genoeg! Deesdae ’n argitek op Mbombela (Nelspruit) in Mpumalanga, helikoptervlieënier en “verslaaf aan reis”, staan hy, wel, rotsvas op die aarde. ( Ja, ook as hy vlieg. Dis nogal tegnies daai, sê hy. Veral as jy met die helikopter so in die lug moet hang. Kophou!)

Klippie is selfstandig,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related