Kleur My Rooi
()
About this ebook
Victoria en haar tweeling suster is half-vampier en half-heks. Toe hulle sien hoe hulle ma en pa wreed vermoor word deur vampier jagter het hull wraak geweer teen hulle en enige iemand anders wat hulle gehelp het. Wat hulle nie verwag het was om verlief te raak op tweeling broers, Prins Alexandru en Prins Andrei van Romeinië.
Read more from Vianka Van Bokkem
Wiking Vampier reis Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Laaste Weerwolf pak Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVampier Bedags Weerwolf Snags Boek 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Kleur My Rooi
Related ebooks
Dogters Van Sahara Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAs die Cape Flats kon praat: Green Eyes en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIn die onbekende Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDroomdelwers Rating: 5 out of 5 stars5/5Verstevlei Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDrieklawerblaar Rating: 5 out of 5 stars5/5Split Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeloof in die Berge Rating: 5 out of 5 stars5/5Daar is 'n ou in my aarbei-smoothie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKyk my in die oë Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Onmoontlike Onsterflikes Kortverhaal Reeks Volume 7-9: Onmoontlike Onsterflikes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Vierde Nasaat Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Poort 1: Bewakers Rating: 1 out of 5 stars1/5Score my 'n gwai Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTienerharte 2: Hartbreker Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOor die Heuwels en Vêr, Vêr Weg: Onmoontlike Onsterflikes, #7 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKompoun Rating: 4 out of 5 stars4/5Wakanda, my liefste Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKatryn: Vrou van die Richtersveld Rating: 5 out of 5 stars5/5Maan Dans: Verbind Deur Bloed Reeks – Boek Een Rating: 0 out of 5 stars0 ratings’n Soort van bevryde vrou Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Brief vir Reina Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTien lukrake en baie kort kortverhale Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonkermaan Rating: 4 out of 5 stars4/5Die Raaisel van die Gesiglose Bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRatels Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSpeurhond Willem in Skotland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie rugkant van die bruid Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVaselinetjie Rating: 5 out of 5 stars5/5Die naaimasjien en ander stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related categories
Reviews for Kleur My Rooi
0 ratings0 reviews
Book preview
Kleur My Rooi - Vianka Van Bokkem
Hoofstuk 1
GEBREEKTE HARTE
My naam is Victoria Aldescu. Ek en my tweeling suster, Valeria, kryp onder ons bed weg, onsigbaar gemaak deur ons ma se toorkuns, die oomblik wat sy bewus was van die vampier jagters wat aankom.
Sy het ons beveel om onder die bed te bly totdat die jagters weg is, maak nie saak wat gebeur nie.
Toe vier van hulle ons pa vas hou en met ‘n silver kruis brand en met heilige water gooi so dat hy vlam vat, moes ek en Valeria ons hande in ons monde druk sodat die jagters nie ons gille kon hoor nie.
Die ander twee jagters slag gou ons ma se kop af om seker te maak dat sy hulle nie kan toor nie.
Al wat oorbly as bewyse van die grusame moorde is ‘n bloed poel en wit as.
Ek en Valeria was maar ses jaar oud die dag en ons het nie geweet wat om te doen nie. Selfs toe die jagters weg loop, was ons te bang om ons wegkruip plek te verlaat.
Ek is bang, Victoria!
Ek ook, Valeria! Ons moet vir Tannie Kate laat weet wat gebeur het.
Ons het ‘n basiese kennis van ons ma se toorkuns gehaad en kon ons selwe na Tannie Kate se huis toe toor.
Tannie Kate, Tannie Kate!
Tannie Kate was by die klavier besig om te speel toe ons aankom. Sy het onmiddelik geweet iets was vout.
Wat is dit meisies? Hoe kom julle so alleen hier aan.
Dit was die vampier jagters. Hulle het mamma en pappa dood gemaak! Mamma het ons betower, onsigbaar gemaak en ons onder die bed weggesteek. Dis hoekom hulle ons nie ook vermoor het nie.
Soos Tannie Kate meer van die storie hoor, hoe meer huil sy saam met ons. Ons treur oor hulle vir maande tot een dag, ewe skielik, maak Tannie Kate ‘n aankondiging.
"Victoria, Valeria, siende dat ek ‘n heks is soos julle mamma was gaan ek vir julle alles leer van toorkuns en hoe om brousels aanmekaar te maak. Julle mamma het vir my twee towerstokke gegee om weg te steek by my tot julle tien word.
Ek is seker julle ma sal verstaan dat ek besluit het om die towerstokke nou vir julle te gee. Vier jaar vroeër. Julle moet bereid wees om my te help, om die vampier jagters wat julle ouers en my enigste sussie vermoor het, te vang.
Ek en Valeria knik ons koppe, Ja! Agterna besluit ek om iets te vra.
Tannie Kate, ek en Valeria het gewonder, of jy weer vir ons kan vertel hoe mamma en pappa ontmoet het, asseblief. Ons sal beter voel as ons weer aan goeie tye kan dink.
"Dit sal my baie bly maak om weer die storie