Vrouekeur

’n SOEKE na IDENTITEIT

“Waar is jou ID-boek? Jy kan net by die fliek ingaan as jy wit is.” Die vrou by die kaartjiekantoor gluur haar agterdogtig aan. Net om daarna om verskoning te vra as sy die woord “wit” langs die rassegroep in die dokument sien en verleë opmerk dat sy “niks teen swart mense het nie, maar dat sy maar net haar werk moet doen”.

Dit was een van talle voorvalle wat vir haar as ’n tiener traumaties was. Dina (58) was die kind met die donker gelaat en krullerige hare tussen wit maats.

Haar ouers het gedurende die apartheidsjare net die beste bedoelings vir hul vyf dogters gehad toe hulle die hele gesin laat herklassifiseer het sodat hulle hul werk kon behou.

Maar vir Dina, ’n gesofistikeerde vrou met ’n “Engelse privaat skool”-aksent was dit soms ’n tweesnydende swaard. ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Kies ’n Boek
Ronelda Kamfer se gedigte is woedend, sarkasties en skerp. En juis daarom is hulle so onthutsend en onignoreerbaar. Jy kan jou deur die woede laat opsweep, jy kan geskok wees daardeur, jy kan jou daarvoor vererg, jy kan dit probeer rasionaliseer, maa
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur2 min read
Pantoffels
MOEILIKHEIDSGRAAD: ★ 110 g Chunky (blou) of 70 g Seriously Chunky (rooi) per paar 8 mm-breinaalde aw = aweregs H/af = heg af r = regs rs = reksteek (elke ry regs) Pas 5–6(7–8) voetgrootte ▶ Gebruik breidraad wat jy beskikbaar het en pas die hoeveelhe

Related