TV Plus Afrikaans

Deur bloed gebind

In die History Channel (*186) se nu-we vryheidsmaand-dokkie Your People, My People, laat vier algehele vreemdelike elk ’n DNS-toets doen, en ’n ontdekkingsreis begin. Met die toetsuitslae in die hand, neem die aanbieders, Pat Pillai (entrepreneur en voormalige aanbieder by eNews) en Les Aupiais (mediamagnaat en redakteur van die Icon-tydskrif) die vier terug in hul verlede, hul voorvaders se verlede en die verhale wat deur hul bloed vertel word.

Langs die pad neem hulle deel aan opvoerings van historiese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
Telemundo Daagliks 21:00
@TELEMUNDOAFRICA @TLNDAFRICA @TELEMUNDOAFRICA H Daagliks Telemundo (*188) 10:20, 14:30, 17:00, 00:00 & 02:30 Evelyn het die hospitaalraad en dr. Obando vertel sy het Alzheimer’s, Román het in María Clara se woonstel met Paula getrou, en die
TV Plus Afrikaans2 min read
Doodloopstrate
Dis nag en alles het net vir Siya (Gantane Kusch) te veel geword – en nou is hy ’n voortvlugtige nadat hy Junaid (Hein Poole) in ’n woede-uitbarsting vroeër in November probeer verwurg het. “Junaid het ’n snedige opmerking gemaak oor Siya en hoe Siya

Related