Afskeidsrok kan sommer deug vir ’n oopkis-doe
May 31, 2020
2 minutes
Klink of ieman by my hek wil inko. Die hekke is gesluit, wie ko kuier dan inne lock-down?
Ek loer deurie blinds en sien twie poelisiemanne trek anne klong wat aan my hek vasklou. Nie een van hulle dra maskers ie.
Daas ’n meisie oek involved, ek sien net hoe hop ’n pony-tail soes sy haa liggam tussen die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days