Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 IS COVID GEKWEEK IN WUHAN-LABORATORIUM?

Aanvanklik is ontken dat die virus uit die Wuhan-instituut in China afkomstig is, maar nou word opnuut gegis oor of daar dalk waarheid in dié teorie steek

Ek het altyd gesê dit het in dié laboratorium ontstaan. Hulle was besig met navorsing vir entstof teen varkgriep en ek vermoed ’n proefbuis het geval, die virus is losgelaat, en dit het covid geword. Hoekom dit stilhou?

LENA

Dis volgens my lekemening alles

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related