Huisgenoot

Die waarheid se leuen

HAAR ontmoeting twee weke gelede met ’n privaat speurder het Paige tot op die hierdie punt gebring. Sy het altyd geweet sy is aangeneem, maar die hunkering na meer weet omtrent haar biologiese ma het gedreig om haar te vernietig.

Die keuse was maklik, en daarom het sy haar ma laat opspoor. Die werklikheid was ’n skok, maar sy moet dit self sien om berusting te kry. Sy was nog altyd ’n selfversekerde vrou, maar nou is sy bang. Bang vir wat sy gaan sien.

Alles is gereël; sy moet net sterk wees en doen wat sy moet doen, flits die werklikheid deur haar kop. Haar vraag oor waar om haar ma op te spoor, is beantwoord, maar iets maak steeds nie sin nie. Dit is swaar om na jou waarheid te soek. Dit laat jou moeg en alleen voel, soos ’n buitestander in jou eie lewensverhaal. Skielik bevraagteken jy alles en almal.

Die vreemdheid van die nuwe omgewing laat Paige onrustig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related