Huisgenoot

EK BLY LIEF VIR MY TRONK-MA

VAN jongs af het sy van ’n blink toekoms as suksesvolle sangeres gedroom, maar Nadia van der Westhuizen het gou besef roem sou vir haar ’n skadukant hê – sy sou moes oop kaarte speel oor ’n groot seer in haar jong lewe.

Daarom het sy as 11-jarige deelnemer aan die e.tv-werklikheidsreeks SA’s Got Talent voor die TV-kameras gebieg: “My ma… sy is in die gevangenis en dis eintlik vreeslik moeilik.”

Tog het sy bygevoeg: “Maar ek is baie lief vir my ma.”

Nou, agt jaar ná die ontboeseming waarmee die klein meisietjie met die groot stem TV-kykers ontroer het, bly Nadia (18) steeds lief vir haar ma, al het Nelmari van der Westhuizen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Huisgenoot
REDAKSIE 021-406-4552 REDAKTEUR Yvonne Beyers NUUSREDAKTEURS Cyril Blackburn, Suzaan Hall EINDREDAKTEUR Hugo Loubser PRODUKSIEREDAKTEUR Marius Visser INHOUDSREDAKTEURS Deon Lamprecht, Johannes de Villiers, Susan Samuel TEKSREDAKTEURS Brenda Pienaar,
Huisgenoot5 min read
’n Beter Lewe Vir Elijah
DIE blondekoppie sit knus op sy ma se skoot, en Michanka van Zyl skep met ’n teelepel van die koffie uit haar koppie en voer dit vir klein Elijah. Die mannetjie drink gulsig aan die boeretroos. Hy is al een jaar oud, maar hy kan nie self ’n lepel na
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee

Related