Kuier

HALLO MY KUIER-MENSE,

Hierdie uitgawe is drukkers toe gestuur die dag nadat die lyk van die 8-jarige Tazne van Wyk in ’n drein buite Worcester gevind is. Daar is nie woorde vir die skok en ontsteltenis wat ook hier in die Kuier-kantoor geheers het oor die saak nie. Wat Tazne se saak nóg erger maak, is dat die vermeende moordenaar op parool was ten tyde van die voorval. Ons wil ook weet hoe gebeur dit dat iemand wat aan geweldsmidade skuldig bevind is, weer in ons gemeenskap losgelaat kan word om weer kinders te teiken. Dis die vraag wat ons in ons ondersoekstorie (bl. 12) bekyk.

Die stelsel het beslis vir Tazne en soveel ander slagoffers gefaal, maar ons moenie vergeet dat al daai boosdoeners ook mense het nie. Mense wat die gemeenskap teen hulle kon gewaarsku of alarm kon gemaak het. Die regering en polisie sal moet beter doen, maar ek dink nie hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related