Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Wiking Vampier reis
Wiking Vampier reis
Wiking Vampier reis
Ebook30 pages25 minutes

Wiking Vampier reis

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Die sneeu die tyd van die jaar was so diep dat mense nie soos gewoonlik met hulle honde slee hier gereis het nie. Ek het reeds vir 'n paar dae nie bloed gehad nie en het swak gevoel.

Skielik het ek mensbloed geruik. Ek het twee mense in die verte gewaar. Vars bloed het op die witsneeu gedrup. Hulle was waarskynlik in 'n ongeluk en die pad byster geraak.

My onsterflike lewe word gekompliseerd toe 'n aantreklike negentienjarige viking vampier, Mikael my om hulp kom vra.

Gedurende ons seereis om Norwëe te bevry van Engelse vampiere, het ek gevoelens begin ontwikkel vir Mikael se broer Noak.

My naam is Klar en ek is 'n wiking vampier.

LanguageAfrikaans
Release dateJun 16, 2016
ISBN9781507144176
Wiking Vampier reis

Read more from Vianka Van Bokkem

Related to Wiking Vampier reis

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Wiking Vampier reis

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Wiking Vampier reis - Vianka Van Bokkem

    Hoofstuk 1

    HONGER

    Ek is ‘n agtien-jarige vampier meisie. Skandinavia was my tuiste vandat ek gebore is. Ek het besluit om te verhuis na die Koningkryk van die Nederland, net buite die pragtige klein dorpie Rhoon, toe ek vyftien jaar oud was. Die sneeu in die winter was so diep dat mense nie graag daar gereis het met hulle hondesleë nie.

    Ek het vir ‘n paar dae niks bloed gehad nie ek voel baie swak. As ‘n oorlewings reël, het ek nie mense van Rhoon gejag nie omdat ek nie myself as ‘n vampier wil verklap nie. Dit sou beteken dat ek weer moes trek en ek hou van dit hier.

    Ek het besluit om te gaan jag en sien of ek nie net tenminste rooi jakkals of bokbloed kan kry nie. Ek haat die smaak maar ek moet my kragte opbou. Ek het ‘n hele ent weg van my hut af gestap.Die winter storm het toegeslaan en daar was geen dier in sig nie.

    Skielik het ek mensbloed geruik. Ek het twee mense in die verte opgemerk: ‘n kort en fris wiking man wat ‘n beseerde persoon in sy arms dra. Vars bloed en stadig op die wit sneeu gedrup. Hulle was waarskynlik in ‘n ongeluk en die pad beister geraak. Ek was so honger dat ek nie twee keer gedink het nie. Ek het op hulle afgestorm en die man aangeval. Hy het die persoon laat val wat hy gedra het en my probeer baklei. Al was ek swak was hy nie opgewase teen my nie.

    Ek het al die warm bloed uit hom gedrink. Uiteindelik was ek goed gevoed. Uit nuuskirigheid kyk ek na die persoon wat in die sneeu lê. Dis ‘n brunet vrou. Sy lyk plus- minus sestien-jaar oud. Bloed het uit haar linkerbeen gedrip. Sy was bewusteloos en sou kort voor lank sterf.

    ‘n Gedagte skied deur my kop. Ek het nie familie of vriende om mee te praat nie, en het somtyds baie alleen gevoel. Die vreemdeling gaan sekerlik sterf. Ek besluit om haar in ‘n vampier te verander. Ek het

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1