Hoe gebeur dit dat ‘n doodgewone ma, onderwyseres, huisvrou...wat nog? ewe skielik aan die skryf gaan? Ek dink dit is wanneer ander mense in jou iets raaksien waarvan jy self nie bewus was nie. Of....view moreHoe gebeur dit dat ‘n doodgewone ma, onderwyseres, huisvrou...wat nog? ewe skielik aan die skryf gaan? Ek dink dit is wanneer ander mense in jou iets raaksien waarvan jy self nie bewus was nie. Of... dalk het jy geweet, maar die moed het net (so effens) ontbreek? Dan kort jy net so ‘n hupstootjie van iemand om die pen op te tel.
Ek hoor iemand brom dat ‘n mens nie op 62 jou droom kan begin uitleef nie. Nee, my vriend, jy is verkeerd. Mag jy ook jou visie vind en uitleef en die heerlikheid daarvan beleef.view less