Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EN DIE WENNER IS… FRANCOIS VAN COKE!’

“Vat hom, hy’s pap tyres!” het die rocker se hoek geskree tydens sy vertoonboksgeveg teen die oud-Bok Derick Hougaard. En toe maak hy so

Wat ek dink oor die geveg tussen hierdie twee manne:

Derick se lyfhoue pleks van Francois se kophoue maak beslis van Derick die beter spanspeler. Ek salueer jou, Derick Hougaard!

SANET

Ek het dan gedink Derick het sulke kwaai issues ná hy uitgetree het uit rugby. En nou “boks” hy. Francois het seker maar opsetlik “amper” raak geslaan. Net so vir die wis en die onwis…

ANDRÉ

Twee mans doen ’n liefdadigheidsboksgeveg, en mense kryt die een of albei uit? Ons mensdom wil ook altyd iets slegs in iets moois sien. Ek is trots op julle albei, Francois en Derick.

MARIAAN

Weg, . Derick se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related