Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘MY DOGTER SE SKOONMA, DIE HEKS’

Sy het nog nooit nodig gehad om haar dogters sleg te sê nie, skryf ’n leser. Maar haar een dogter se skoonma kraak haar af en maak haar lewe hel

Dit is werklik bitterlik moeilik om so ’n skoonma te hê. Ek weet, want het ook so een gehad. Alhoewel sy nooit ’n vinger na my en my gedrag kon wys nie, het sy dit reggekry om my altyd soos ’n indringer te laat voel.

ANEEN

Ek was baie lief vir my skoonma. Sy het lang tye by ons gewoon, my leer brei en skons bak. Ek het ’n wonderlike verstandhouding met my een skoondogter, maar my ander skoondogter kan my nie verdra nie. So dis 50/50.

HETTIE

Dank die My skoonseuns is vir my die seuns wat ek nooit gehad het nie. My skoonma was ook nie lief vir my nie, maar ons het vasgebyt en ek het ’n wonderlike man gekry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related