Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 VENTER-MOORD: ‘ONS TROOS MEKAAR’

Dries Venter se dogter is vermoor; Thea Pretorius se seun is die beweerde moordenaar. Tog vind hierdie ouers vertroosting in hul ongewone vriendskap

Wat ’n mooi verhaal van liefde is dit tog nie! Albei ouers is stukkend, en waar beter om vertroosting en ondersteuning te vind as by mekaar? Want net hulle verstaan regtig waardeur hulle albei al so lank gaan.

ELIZE

Ja, ’n mens gun hulle albei vriendskap en samesyn, liefde en geloof. Ek hoop dit sal aanhou om hulle deur die jare van pyn te dra. Ek glo albei sal vorentoe aanhou om mekaar te ondersteun, maak nie saak wat nie.

CARESS

is soms net bomenslik. My hart gaan uit na hulle albei. Jy kan nie ’n ouer sommer net klakkeloos aanspreeklik hou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related