Ek Voel Nou Soos Die No. 1-verdagte
SY IS nou al meer as ’n dekade weg, maar haar teenwoordigheid hang nog swaar hier in die baksteenhuis in die Pretoriase woonbuurt Theresapark. Wanner ’n mens oor die drumpel stap, sien jy haar dadelik – die blondekopskoolmeisie wat skalks uit die gro