KISHOU TEEN OUDERDOM
Feb 11, 2022
4 minutes
Deur JOHANÉ SCOTT
DIS ’n snikhete dag in Durban, maar dit pla die vrou op die tennisbaan min. Sy lyk klein en broos, maar nie die hitte óf haar ouderdom stuit haar nie.
Joan Warren is 95 jaar oud – maar wie het dan gesê ’n mens moet tennis net duskant 100 groet?
Sy skep die bal met haar tennisraket, laat dit ’n paar keer daarop bons en vang dit met haar linkerhand. Dan slinger sy dit in die lug in op en dien dit met die afkomslag sekuur oor die net. Rats, met die veerkragtigheid van ’n vrou dekades jonger, maak sy gereed om die bal
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days