Huisgenoot

MY TV-NEE NÁ FOON SKOK

HY ONTHOU daardie dag iewers teen die einde van April verlede jaar nog goed. Hy was op die mielielande aan die stroop toe sy selfoon lui. Hy het eers nie geantwoord nie, vertel boer Tyson – hy beantwoord nooit oproepe van onbekende nommers nie.

Maar toe dié nommer die hoeveelste keer bel, het hy bes gegee en opgetel.

Sy is Elmarie Botha, ’n vervaardiger van die kykNET-reeks Boer soek ’n vrou, het die stem haarself voorgestel om sy inskrywing vir die 14de seisoen van dié gewilde reeks te bevestig.

“Nee, nee, dit is die verkeerde nommer,” het Tyson (33), wat in die Bergville-distrik in KwaZulu-Natal boer,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related