Huisgenoot

MY MA, MY BESTIE, MY ROTS

DIE glinsterstad waar ma en dogter vir hulle ’n lewe uitgekerf het, kan nie verder verwyder wees van die kleinhoewe in Benoni met sy bittersoet herinneringe waar hul wortels lê nie.

In Los Angeles, die tuiste van palmbome wat oor breë boulevards uittroon en fliekstelle tussen songebleikte heuwels, woon Charlize Theron en haar ma, Gerda Maritz, deesdae net ’n paar huise van mekaar af.

Maar al woon hulle ’n klipgooi van mekaar, is ma en dogter mekaar se beste vriendinne en vertrouelinge. En hier in Hollywood, waar Charlize een van die fliekwêreld se grootste sterre is, is ma Gerda ook so tuis soos ’n vis in water.

Sy is op 69 al ouma – en op eie bodem sou haar jonger landgenote haar moontlik “Tannie” noem – maar sy is tuis op elke rooitapyt, so A-lys-adel soos kan kom.

‘SY IS WERKLIK DIE LEWE SELF. SY LAG HARDER AS ENIGEEN WAT EK AL OOIT ONTMOET HET’

En Charlize (46) spog graag met haar. “Vandag is my ma se verjaardag,” het die aktrise onlangs op Instagram

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related